K & B Lyrics
Ons storie het begin so baie jare terug niks veel om te se nie
Kan nie jou naam onthou nie of waarmeer dit begin
Dis nie my sterk punt nie
Koffie en n stukkie kaaskoek die usual vir my
Het ek jou begin leer ken.
Klawertjies en blommetjies is al wat ek het vir nou
Al wat ek wou gehad het is dat jy moes weet
Dat ek so baie omgee vir jou
Dankie die kuier was nice
Ons moet dit weer doen
Asseblief sal dit weer gebeur
Headsup die movie was cool
Volgende een op my
Ek vra vir myself waar gaan ek met die heen
Was my timing net verkeerd
Was ek net nie die een
Jy bly my girl en ek sal sing dat
Klawertjies en blommetjies is al wat ek het vir nou
Al wat ek wou gehad het is dat jy moes weet
Dat ek so baie omgee vir
Agenee daar doen ek dit weer
Ek kan my hart nie beheer
Sou maklikker gewees het