LyricsBuzzingLyricsBuzzing
🎵

n Gebroke Hart

Sanger Leonardo

4:031

n Gebroke Hart Lyrics

′N Gebroke hart Song By Leonardo As die liefde op n dag Jou net verlaat het Slaan die stilte En verdriet hard om ons heen Want jy wens jy kon Nog net een keer gepraat het Deur stil te bly Sit jy hier nou alleen 'N Gebroke hart Kom soms nie Meer reg nie En verlore liefde Die bly in drome Vir jou bestaan ′N Gebroken hart Laat die sonlig verdwyn Maar tog kom die dag Dat jy met n lag Kan wen met n traan En jy soek na dinge Wat jou kon vertroos het Jy verdwaal in jou verdriet Die weg is jy kwyt Dat terwyl jy dit Nie vir jouself gekies het En Geluk kom terug Maar dit verg net tyd 'N Gebroke hart Kom soms nie meer reg nie En verlore liefde Die bly in drome vir jou bestaan 'N Gebroken hart Laat die sonlig verdwyn Maar tog kom die dag Dat jy met n lag wen met n traan N Gebroke hart kom soms nie Meer reg nie En verlore liefde Die bly in drome Vir jou bestaan N Gebroke hart Laat die sonlig verdwyn Maar tog kom die dag Dat jy met n lag Kan wen met n traan Maar tog kom die dag Dat jy met n lag Kan wen met n traan