LyricsBuzzingLyricsBuzzing
🎵

'n Liefde Soos Die

Willem Botha

3:1235

'n Liefde Soos Die Lyrics

Liefde is blind Liefde verdien Meer as die beeld Wat die oog ons laat sien Liefde is mooi Dit het geen prys Al het ons niks Het jy vir my gewys Liefde soos die Sal ons nie Van mekaar kan skei nie Liefde soos die Sal ons Nooit ooit weer kry nie Sterker Weet ek Ons twee saam is beter Oor en oor Weer van voor Sal ek kies ′N Liefde soos die
'n Liefde Soos Die - Willem Botha - (Song Lyrics) | LyricsBuzzing